Manie Blom wen goud in die F12 gewigstoot tydens die SASAPD Toyota Nasionale Kampioenskappe, met ‘n afstand van 13.37m.