Home » Content » Emile takes medals at Nottwil

Emile takes medals at Nottwil

Image: 

Emile Burgers had a fantastic Para Youth championship in Nottwil, Switzerland. Emile came home with a 4th place in Discus, silver medal in Shot Put, and gold in Javelin with a distance of 48.35m. Emile wrote us a short summary of his experiences:

"Emile het deelgeneem aan die Junior Para Atletiek wêreldkampioenskap in Nottwil (Switzerland),seuns O/17 ( F45-64) vanaf 31 Julie tot die 6 de Augustus 2019.

Skyfwerp: 4de plek met n afstand 32.91m
Gewigstood: 2 de plek met `n afstand van 8.23m
Spiesgooi: 1ste plek met `n afstand van 48.35m

Dit was n wonderlike ervaring. Die ondersteening van die spanmaats afrigters, “team manager” was onbeskryflik. Ek hoop om weer te gaan in die toekoms. Baie dankie vir julle bydrae in die wonderlike geleentheid. Sonder julle bydrae so dit nie moontlike gewees het nie."

Tags: